Gallery

Friday, June 4, 2010

NUWE KLASSE VIR JUNIE EN JULIE

12 Junie : Papparazzi R180
09h00-12h00
Dubbelbladsy met heelwat stempelwerk op bladsy 2! Perfek vir die Vadersdag fotos!


19 Junie : Cuttlebug Klas II met Jowilna
In opvolg tot ons populêre Cuttlebug Klas I, doen ons Nommer II! Tegnieke met die Cuttlebug word beoefen! 10 Tags word voltooi met elkeen 'n ander tegniek, en kan dan gebêre word vir naslaan doeleindes! Hier onder word een van die tags vertoon wat in CB I gemaak is!



26 Junie : Canvas Klas R300
08h30-13h00
Voltooi 5 klein canvassies op 'n agtergrond. Verskillende temas.



03 Julie : Printerstray Boks Klas R750
08h00-13h00
Ons herhaal hierdie populêre klas op julle versoek! Die tema vir jou boks is jou keuse asook die kleur wat die boks geverf word. Hier onder word die foto groottes aangetoon wat benodig word. Al wat jy moet saambring is jou fotos en klein ornamentjies om die boks mee te versier. Die verf, papier en gom word deur ons verskaf. Vir foto doeleindes is die glas en raam verwyder!



Fotos benodig : 3 poskaart (10x15cm) grootte vertikale oriëntasie, 2 poskaart (10x15cm) horisontaal, 1 van 15x17cm vertikaal, 5 van 5x5cm en 2 van 6x7cm.

No comments:

Post a Comment