Gallery

Monday, January 11, 2010

KLASSE JANUARIE 2010

Ons het 2 klasse op die rooster vir Januarie :

KOSBARE TYE :
  • Dubbelbladsy met plek vir 2 poskaart grootte fotos en een 13cmx18cm foto. Is geskik vir Sepia of Swart en Wit fotos.
  • Baie stempelwerk.
  • Koste R180
  • Klastye :  Dinsdag 26 Januarie van 13h00 - 16h00 en Saterdag 30 Januarie 09h00-12h00
FEëVERHAAL:




  • Dubbelbladsy geskik vir dogtertjie fotos, troues ens. 
  • Kan een vertikale foto van 13cm x 18cm, 2 vertikale poskaart fotos (of 1 vertikale poskaart en 2 horisontale fotos van 5cm x 7cm)  en twee vertikale 5cm x 7.5cm fotos, neem.
  • Koste R180.00
  • Klastye : Saterdag 16 Januarie 09h00-12h00 en Donderdag 21 Januarie 13h00-16h00.
Klasse is ook beskikbaar as pakette. Kontak ons gerus vir meer inligting (012) 329-9175.

2010

Die nuwe jaar is al in sy 2de week maar Voorspoedige Nuwejaar aan een en almal. Mag 2010 vol scrap vreugde wees! My swaer-hulle het ons warm weer kom opsoek van Holland af oor die feësgety, maar toe ons weer ons oë uitvee was dit tyd om te groet. Ek het vir hulle 'n album aanmekaar geslaan met behulp van Fab Scraps se spaanderbord produkte en Art from the Heart se papier.