Gallery

Sunday, February 20, 2011

Lusmakertjie !

Ons sal teen more al die nuwe reekse van Prima se papier in die winkel hĂȘ! Kom loer gerus in, hulle is pragtig!


Cuttlebug Klas van 26 Februarie

Die Cuttlebug Klas van 26 Februarie is gekanseleer. Ons het egter op 5 Maart die Cuttlebug IV Klas met Jowilna! Kotak ons indien jy wil aansluit by hierdie leersame en gesellige klas waar jy leer om jou Cuttlebug tot sy volle potensiaal te laat kom! (012) 329-9175

Wednesday, February 9, 2011

Nuwe Scrapping & Kie

Die nuwe Scrapping & Kie tydskrif is nou beskikbaar in die winkel!


Tuesday, February 1, 2011

Nuwe Making Memories Papier!

Die nuwe reeks van Making Memories is met een woord STUNNING! Kom loer gerus in, daar is ook nuwe papier van Kaizercraft binnekort in!

Nuwe Scrap Affairs en Nuwe papier



Die nuwe Scrap Affairs is in die winkel! Propvol lekker nuwe idees en leesmateriaal!