Gallery

Monday, December 9, 2013

Kaartjie Klas 14 Desember 2013

Hi almal
Hier is voorbeelde van ons laaste kaartjieklas vir die jaar.
Ons maak 6 kaartjies met heelwat lae op elke kaartjie. Verskillende teksture en linte en blomme.
Kom geniet die oggend en wees reg vir die nuwe jaar as jy ‘n kaartjie moet gee.


Birthday Cards

14 December 2013

R180 pp

09:00 -12:00

Sweetscrappins

We will be making six cards using different techniques.
Embossing embellishments. Spraying and inking paper.
Stamping. Die cutting.

Booking :  012 3299175
 
Bring your cutter, trimmer, scissors, glue and chalks.

No comments:

Post a Comment